ROOIBAARD Groen Trui Sous

R90,00

Die sous gaan jou meer hoendervleis gee as Joel se 1995 drop goal.

Werk dit maar in op jou maandelikse begroting, want jy sal nie meer sonder Rooibaard sous kan lewe nie!

Steek ‘n vuurtjie aan, gooi ’n trippel Riekie Louw, trap ‘n hoender plat, sit sy lyfie in ‘n Groen Trui Sousie en luister bietjie na Oom Leon se “Pretty Kabousie”.

Hierdie sal ‘n Vaaldam Kurper en selfs jou eks-vrou se kos laat lekker smaak.

Available in 375ml

“Like us” on Facebook.

Nou gaan ons braai.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “ROOIBAARD Groen Trui Sous”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

× How can we help you?