ROOIBAARD Peri-Peri Sous

R85,00

Rooibaard is ‘n matige peri-peri sous.

Jy hoef nie die toiletpapier in die yskas te sit nie – die sous is net flippen lekker. Jou rand gaan net brand as jy die goed drink en groot slukke vat. Eet net bietjie bietjie op jou kos.

Waarskuwing: Die sous is verslawend, as jy dit eers eenkeer op jou slap chips, bully beef of Pronutro geëet het, gaan jy dit nooit weer sonder Rooibaard wil eet nie.

Jy sal jou eie skoonma slaan vir nog n bottel as hy klaar is.

Available in 375ml

“Like us” on Facebook.

Nou gaan ons braai.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “ROOIBAARD Peri-Peri Sous”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

× How can we help you?